Kontak ons

081 050 3363
kantoor@kerkinsuid.co.za

Eredienstye

8:00 (inhuis)
10:00 (inhuis & aanlyn)

Vakansies en Langnaweke
9:00 (inhuis & aanlyn)

Preke

Kyk ons preke op
ons Youtube Kanaal
@kerkinsuid

Welkom by Kerk-in-Suid. Ons is opgewonde dat jy hier is. Hierdie is 'n veilige spasie gevul met vriendelike mense wat God lief het.

Ons nooi jou uit om Sondae saam met ons te kom ervaar, want hier leef ons invloedryk. Kom koffie en kuier gerus saam met ons want hierdie is 'n plek om te beleef. 

"Kerk-in-Suid waar die Gees lewens en gemeenskappe verander"

Kontak ons

Kantoor Ure:

MAANDAE – DONDERDAE:

08:00 – 15:00

VRYDAE:

08:00 -12:00

KONTAK:


081 050 3363

kantoor@kerkinsuid.co.za

bemarking@kerkinsuid.co.za

ADRES:

306 Cotie Ave,

Wierdapark,

Centurion, 0157