"waar die Gees lewens en gemeenskappe verander"
Gaan saam met ons op reis wanneer ons 'n gedagte vir die week met jou deel. Groei saam ons!
By Kerk-in-Suid is daar twee eredienste en elkeen met hulle eie unieke styl. Ons het 'n informele styl met 'n intydse musiekbediening.
8:00 / 10:00
Vakansies en langnaweke: 9:00
Baie welkom by Kerk-in-Suid. Word deel van ons familie. By hierdie gemeente is daar plek vir jou, jou familie en vriende! Kry hier alle inligting om 'n vennoot te raak.
Stuur terug aan admin@ngwps.co.za
Kinders & Tieners is vir Kerk-in-Suid belangrik.
Hier word maats gemaak, verhoudings gebou en ons hou van pret!
WAT KAN EK VERWAG?
Kerk-in-Suid is 'n gemeente wat ruimte skep vir ALMAL!
Hierdie is 'n vriendelike, warm gemeente met 'n buzz!
Kerk-in-Suid is 'n vernuwende gemeente wat in die tye waarin ons leef 'n verskil wil maak en daarom is die Familie van God (oud en jonk) baie welkom hier.
As gemeente wil ons die visie wat God in ons harte losgemaak het leef om onder die Heilige Gees se leiding lewens- en gemeenskappe verander. Daarom kyk ons gemeente na binne, asook na buite om 'n verskil in lewens en in die gemeenskap te maak.
"waar die Gees lewens en gemeenskappe verander"
Hierdie gemeente is 'n warm liefdevolle gemeente wat omgee. Die gemeente se visie word geleef en elke Sondag is 'n hoogtepunt vir my week. Dankie vir die leierskap en die dienende gemeente wat Kerk-in-Suid is.
Uitstekende dominees wat puik boodskappe sondag op sondag lewer. Dienste is vars en modern. Kinderbediening ouderdom 1-7 is uniek, kreatief en die kinders is mal daaroor.
My stil word plek voor God!
As gemeente werk ons met die woord - VENNOOTSKAP. Vennootskap beteken inkoop, deelneem en deel wees. Dit is om deel van 'n groter prentjie en God se missie te wees. Om lig en sout in hierdie wêreld te wees.
Kerk-in-Suid is 'n gemeente wat ruimte skep vir ALMAL!
Hierdie is 'n vriendelike, warm gemeente met 'n buzz!
Kerk-in-Suid is 'n vernuwende gemeente wat in die tye waarin ons leef 'n verskil wil maak en daarom is die Familie van God (oud en jonk) baie welkom hier.
"Kerk-in-Suid waar die Gees lewens en gemeenskappe verander"
The data and information provided on this web site and related communications are provided for information purposes only and neither Kerk-in-Suid and/or any of its subsidiaries or any of their respective directors or employees make any representations whatsoever about any data and/or any communications of whatever nature provided on this web site or on any other web site which may be accessed through this web site.